Ontmoet Die Span:

Belinda
Belinda Raath
Klavier | Klawerbord | Kitaar | Viool | Ukulele

10+ jaar ervaring

Die waarde van musiek in enige individu se lewe is vir Belinda onskatbaar. Belinda verwerf haar graad in musiek (B.Mus) in 2011 aan die Universiteit van die Vrystaat, waarna sy voltyds begin betrokke raak het in musiekonderrig.

Jo-Retha Cropped copy
Jo-retha Rossouw
Singing | Piano | Music Theory | Instrumental Ensembles | Vocal Ensembles

20+ jaar ervaring

Vir Jo-retha is musiekonderrig meer as net ‘n beroep. Dis ‘n roeping. Sy het haar honeurs graad in musiek (B.Mus Hons) in 2002 verwerf aan die Universiteit van die Vrystaat. Sedertdien is sy voltyds betrokke in musiekonderrig.

afAfrikaans